BUBBLE IN TYD
Sag gefluisterde drome moet saam met jou verdwyn /los my alleen op 'n eiland ver van jou verslawende oe / en ek probeer jou sien / en ek probeer jou hoor / en ek probeer jou hande opspoor wat soos oceeane oor my spoel / spoel / spoel
In my hou / in my hou ek alles van jou / ek onthou / ek onthou nog alles van jou / en ek hou en ek hou nog van alles van jou
ek hunker terug na ons bubble in tyd / ek hunker terug na ons tyd tyd tyd / ek hunker terug na ons bubble in tyd / ek hunker terug na die Transkei/ you made me feel so much more than i thought i'd ever feel again / you made me feel so much more than i could ever deserve / ek sal veg vir jou maar ek's so bang jy kry seer seer seer / ek moet veg vir jou want ek's so bang jy kry seer
In my hou / in my hou ek alles van jou / ek onthou / ek onthou nog alles van jou / en ek klou en ek klou nog aan alles van jou
...nah nah die heuwels so fantasties / die heuwels so fantasties/ die lewe is so fantasties / ek kan nie anders as om sommer net te glo / in alles wat goed is sal ek glo glo glo
In my hou / in my hou ek alles van jou
ek hunker terug na ons / bubble in tyd / ek hunker terug na die Transkei
Words & Music Jac Blanc
|
BUBBLE IN TYD.mp3 Size : 4483 Kb Type : mp3 |
Bubble in Tyd:
Bubble in Tyd is geskryf tydens 'n roadtrip saam met 2 vriende na die Transkei.
Hier is 'n live, accoustic weergawe van 'Bubble in Tyd".
Thanks aan: Jaco Swart vir al jou Melodies. Charlene Pepler en Hanno-Bun vir die Roadtrip na die Transkei, en alle ander ongenoemde mense.