![]() 1. Glo LIRIEKE Woorde & Musiek Jac Blanc 2. Solitaire LIRIEKE Woorde & Musiek Jac Blanc 3. Ontrafel LIRIEKE Woorde & Musiek Jac Blanc 4. Uiteindelik LIRIEKE Woorde & Musiek, Jac Blanc 5. My Verbeelding LIRIEKE Woorde & Musiek, Jac Blanc 6. Eb en Vloed (Wapens) LIRIEKE Woorde & Musiek Jac Blanc 7. Vir Ander LIRIEKE Woorde Jac Blanc & Musiek Darryl de Lange 8. Seeheim LIRIEKE Woorde & Musiek, Jac Blanc 9. Werke van Sy hande LIRIEKE Woorde & Musiek, Jac Blanc 10. Netsowel LIRIEKE Woorde & Musiek, Jac Blanc 11. Eenvoudt LIRIEKE Woorde & Musiek, Jac Blanc |
DIE ONBEKENDE
Die eerste album, Die Onbekende, is opgeneem in George in 2006, en vrygestel in 2007. Die album bestaan uit 11 Afrikaanse songs. Die eerste 3 singles, 'Ontrafel', 'Glo' en 'Vir Ander' doen goed op Kampus radio, en die videos kry goeie blootstelling op MK. Daar is ook nog 'n vierde video oppad vir die song, 'Werke van Sy hande', maar hier in die tuinroete, glo ons nog in 'family-time' en 'quality-time' en 'personal-time' en 'some other-time'. Hierdie vierde video val iewers in daardie grys time-zone. Baie dankie in besonder aan Stephen Goument en Darryl de Lange vir hierdie album. Baie dankie ook aan al die radiostasies wat af en toe 'n Jac Blanc tune oor die lug laat speel. Ek wil dit nog self eendag hoor. En in besonder, baie dankie aan MK wat so baie doen vir ons deurskynende musikante, om ons bietjie meer sigbaar te maak.
Recorded: Darryl de Lange Email
![]() |
|
JAC BLANC: Email jacblancband@gmail.com • Facebook Group • Page • DARRYL DE LANGE: Email darryl@musicology.co.za |
||

